Ek geniet Atfarm want dis maklik om te gebruik. Jy laai jou lande op, skep die toedieningskaarte, gebaseer op satellietbeelde, vat dit na die strooier en gereed om te begin.
Karsten Hiller,
Sachsen-Anhalt, Germany
Skep toedieningskaarte vinnig.
Ek koppel met Atfarm om al my lande te kry, met ’n biomassa-satellietfoto kan ek my toedieningskaart direk skep. Al wat jy moet doen is om uit te voer na die terminaal skerm in die regte formaat.
Remy Dumery,
France
Weet hoeveel om aan te wend
Atfarm is baie eenvoudig om te gebruik en ek het dadelik die waarde ingesien wat dit my kan bied. So ’n hulpmiddel is baie waardevol, want ek kan sien hoeveel kunsmis ek in verskillende sones moet aanwend.
Martin Stroppa,
Argentina
Ons fokus daarop om jou te bedien met ‘n hulpmiddel wat jou ‘n seepgladde ervaring sal bied.
Ons plaas jou in beheer van jou bemestingstrategie en pas dit aan by jou behoeftes.
Jy kan ’n toedieningskaart skep en enige wysigings maak voordat jy dit uitvoer.