Gewasmonitering maklik gemaak

Atfarm help jou om die groei van jou lande met satellietbeelde te monitor. Neem besluite wanneer jy variasie aanspreek.

Volg groei

Monitering van gewasgroei stel jou in staat om jou besluite op betroubare en omvattende inligting te baseer.

Vind afwykings

Vind afwykings betyds. Identifiseer dele van jou land wat op ’n onverwagse manier optree.

Soek aanlyn

Beplan jou volgende besoek aan jou lande vooruit en prioritiseer dele wat kontrole nodig het.

Volg die groei.

Moniteer gewas ontwikkelling vanaf opkoms deurgebruik te maak van AtFarm. Vergelyk vorige jare se beelde en stel riglyne vir ontwikkeling.

N-Sensor Tegnologie

Atfarm kan variasie in gewasontwikkeling uitwys selfs in gevorderde groeistadiums, deur middel van die N-Sensor tegnologie. Spesifiek van toepassing op die laat N-toedienings.

Die N-Sensor tegnologie is ontwikkel met Yara se kundigheid in presisie bemesting en jare se veldproewe.

Sluit aan by ons en bemes jou land met Atfarm.

Dis vir almal

Jy het slegs ‘n rekenaar met internet toegang nodig om Atfarm te gebruik. Jy kan ook jou gewasse monitor in beweging, met die selfoon applikasie.