Presiese bemesting eenvoudig gemaak Atfarm help boere om akkurate beslutie te neem Op grond van satellietdata en Yara se ervaring in landbou kan ons jou N-bemesting optimaliseer en jou insigte gee in gewasgroei. TEKEN IN Toegang tot die wêreld van presisieboerdery Bespaar op jou bemestingkostes en verhoog jou opbrengspotensiaal deur optimalisering van jou N-bemesting. Monitor veranderinge op jou lande wanneer ’n nuwe beeld beskikbaar word. Gebruik die N-Sensor-tegnologie om variërende-toedieningskaarte vir jou N-bemesting te skep. Atfarm word aangedryf deur Yara se N-sensor-algoritme. Ons span wetenskaplikes het ’n kragtige tegnologie geskep wat die gewasgroei van jou lande met satelliettegnologie meet. Ons algoritmes soek gebreke in groei en skep op grond daarvan variërende toedienigskaarte vir jou N-bemesting. Dis eenvoudig. 1 2 3 Teken of laai jou lande op Teken in op Atfarm en gebruik al sy kenmerke nou. TEKEN IN Lees meer daaroor Gewasmonitering Atfarm help jou om die groei van jou lande met satellietbeelde te monitor. Neem besluite wanneer jy variasie aanspreek. Leer meer Variërende bemesting Skep variërende toedieningskaarte met Atfarm deur hipermoderne satellietbeelde te gebruik. Leer meer Atfarm in die media